AS
Amanda S

1 reviews | Active since Jan 2026

28 Jan 2026, 17:51

Best service ever - Pet Insurance

I would like to write a review about dotsure.co.za Berandine Bence, baie dankie dat jy aansluitingsproses so vlot laat verloop het. Soveel vriendelikheid, bedagsaamheid en behulpsaamheid kry mens nie elke dag nie. My 3 hondekinders is nou in die beste hande. Waardeer dit opreg!

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply29 Jan 2026, 07:11
Official
Hi Amanda, 
Welkom by die dotsure.co.za familie! Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. 
Ons sien uit daarna om jou te beïndruk! 
Vriendelike groete, dotsure.co.za