APa
Adéne Pool adene.pool
1 reviews | Active since Sept 2023
18 Sept 2023, 20:45
Bernadine was regtig so hulpvaardig
Bernadine was regtig so hulpvaardig. Sy het my terug gebel op ‘n tyd wat my pas. Ek kon lekker met haar “relate” en sy het goeie raad gegee waar nodig was. Sy was geduldig en het alles mooi verduidelik. Puik diens!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)dotsure.co.za's replyOfficial
19 Sept 2023, 09:43Hi Adéne, Dankie vir die positiewe terugvoer! ;-) dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply19 Sept 2023, 09:43
Official
Hi Adéne, Dankie vir die positiewe terugvoer! ;-) dotsure.co.za
