Cc
Coleen coleen.joanne

1 reviews | Active since Feb 2022

02 Feb 2022, 15:39

Bernadine jy verdien meer as n 5⭐ rating

Bernadine jy verdien meer as n 5⭐ rating. Baie baie dankie vir jou vriendelike en baie goeie diens. Jyt stap vir stap deur alles saam met my gewerk. Baie dankie daarvoor! Jy is awesome! 👌#dotsuregotmybabiescoverd

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply02 Feb 2022, 15:40
Official
Hi Coleen,

Welkom by die dotsure.co.za familie! Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons sien uit daarna om jou te beïndruk! 

Vriendelike groete, dotsure.co.za