AA
Armand A
1 reviews | Active since Nov 2022
17 Apr 2023, 12:42
Berandine het my baie mooi gehelp met die verduideliking van als en het baie geduld gehad met my simpel vrae
Berandine het my baie mooi gehelp met die verduideliking van als en het baie geduld gehad met my simpel vrae. Dankie Bernadine dat Jan en Lisa kan deel wees van Dotsure, nou kan ek rustig slaap in die aande
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)dotsure.co.za's replyOfficial
17 Apr 2023, 14:06Hi Armand, Welkom by die dotsure.co.za familie! Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons sien uit daarna om jou te beïndruk! Vriendelike groete, dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply17 Apr 2023, 14:06
Official
Hi Armand, Welkom by die dotsure.co.za familie! Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons sien uit daarna om jou te beïndruk! Vriendelike groete, dotsure.co.za
