LVCl
Lizelle Van Coppenhagen lizelle

1 reviews | Active since Jan 2023

13 Jan 2023, 11:12

Baie dankie Mieke vir jou vriendelike en mooi uiteensetting van die planne en die polis

Baie dankie Mieke vir jou vriendelike en mooi uiteensetting van die planne en die polis. Jy was baie hulpvaardig Waardeer dit baie! Groete Lizelle

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply13 Jan 2023, 13:16
Official
Hi Lizelle, Dankie vir die positiewe terugvoer! ;-) dotsure.co.za