EW
Elma W

1 reviews | Active since Aug 2025

26 Aug 2025, 09:26

Baie dankie Demar Jansen, jy het my vinnig gehelp, my vrae geantwoord nog voor ek dit kon vra en in Afrikaans! Vriendelike en flinke diens

Baie dankie Demar Jansen, jy het my vinnig gehelp, my vrae geantwoord nog voor ek dit kon vra en in Afrikaans! Vriendelike en flinke diens. Baie dankie.

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply26 Aug 2025, 09:31
Official
Hi Elma, Dankie vir die positiewe terugvoer! ;-) dotsure.co.za