CB
Christine B

1 reviews | Active since Feb 2020

17 Feb 2020, 09:25

Baie dankie Alexiz Nel

Alexis Nel was fantasties! Sy was regtig so bedagsaam en vriendelik en het onthou om my terug te bel op die datum en tyd soos ek gevra het. Ek was so beindruk hiermee! Sy het mooi alles vir my verduidelik en sonder twyfel alles weer oor verduidelik toe ek die polis wil verander. Sy het ook kennis gehad oor ons Pomeranian hondjie wat my regtig beindruk het! Sy het my regtig so gemaklik en gerus laat voel! Baie dankie Alexis!

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply17 Feb 2020, 11:29
Official
Hi Christine,

Baie welkom en dankie vir die terugvoer - ons waardeer dit opreg! Ons sal die komplimente oordra aan Alexis ook :-) 

Die dotsure.co.za familie