KJVR
Karen Jansen Van Rensburg

1 reviews | Active since Feb 2026

16 Feb 2026, 17:31

Baie dankie aan Chad/Chadwick vir die uitstekende diens! Hy het my briljant bygestaan en alles mooi en duidelik verduidelik

Baie dankie aan Chad/Chadwick vir die uitstekende diens! Hy het my briljant bygestaan en alles mooi en duidelik verduidelik. Sy vriendelike houding en professionele manier van werk het die hele ervaring soveel makliker gemaak. Sal hom beslis aanbeveel! 👌✨

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply17 Feb 2026, 07:32
Official
Hi Karen, 
Welkom by die dotsure.co.za familie! Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. 
Ons sien uit daarna om jou te beïndruk! 
Vriendelike groete, dotsure.co.za