AB
Antionette B

1 reviews | Active since Mar 2017

13 Apr 2023, 17:27

Antionette Bright

Baie dankie Glayvia Martin en hele Dotsure span. Jul diens is altyd vriendelik, hulpvaardig en spoedig. Ek beveel jul graag aan. Nog nooit na oor die 3jr met enige eise gesukkel. Hou aan met die puik diens en jul sal net groei. Dankie Dotsure

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply13 Apr 2023, 19:07
Official
Hi Antionette, Dankie vir die positiewe terugvoer! ;-) dotsure.co.za