MK
Melinda K

1 reviews | Active since Nov 2015

12 Feb 2019, 16:57

Alexis Nel, wonderli****!

Baie dankie aan Alexis Nel wat my so flink gehelp het met my hond se assuransie!! Sy het gereeld opgevolg per epos om seker te maak ons vind 'n gerieflike tyd vir haar om my te s***el om die polis te finaliseer, en toe het dit nog so vinnig ook gegaan!! Dis so lekker om besigheid te doen met iemand wat jou verstaan en jou taal praat!! Baie dankie Alexis, en Dotsure!!!

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply13 Feb 2019, 08:37
Official
Thank you for complementing our service. We’re delighted that Alexis provided you with such a positive experience. 


Have a lovely day.

The Dotsure Team.