EW
ENGELA W

1 reviews | Active since Oct 2020

08 Oct 2020, 14:03

AGENTE DIENS

my 5 ster gaan aan Alexis Nel. sy het my baie mooi gehelp en was baie geduldig met my. uitstekende diens. dankie

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply08 Oct 2020, 15:39
Official
Hi Engela,

Baie welkom by die dotsure.co.za familie! Ons waardeer die positiewe terugvoer en sien uit daarna om jou verwagtinge te oortref.

dotsure.co.za