BC
Belinda C
1 reviews | Active since Mar 2020
05 Mar 2020, 14:30
Aanwins vir Dotsure
Het met Clinton Barnard gepraat. Hy het my vinnig terug gebel en is aangenaam verras hoe vinnig hy my gehelp het. Was vriendelik en aangenaam en ook baie hulpvaardig. n Groot aanwins vir Dotsure beslis. Baie dankie Clinton.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)dotsure.co.za's replyOfficial
05 Mar 2020, 16:34Hi Belinda,
Baie welkom en dankie vir die terugvoer - ons waardeer dit opreg! Ons sal die komplimente oordra aan Clinton ook :-)
Die dotsure.co.za familie

dotsure.co.za's reply05 Mar 2020, 16:34
Official
Hi Belinda,