AL
Adelise L
1 reviews | Active since May 2022
20 May 2022, 12:23
Aansluiting by Dotsure
Baie dankie aan Mieke wat so vriendelik en hulpvaardig was met my aansluiting by Dotsure. Dit was 'n plesier om 'n polis by haar uit te kon neem. Mieke jy is 'n aanwins vir Dotsure. Hou so aan!!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)dotsure.co.za's replyOfficial
23 May 2022, 20:40Hi Adelise L, Welkom by die dotsure.co.za familie! Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons sien uit daarna om jou te beïndruk! Vriendelike groete, dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply23 May 2022, 20:40
Official
Hi Adelise L, Welkom by die dotsure.co.za familie! Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons sien uit daarna om jou te beïndruk! Vriendelike groete, dotsure.co.za
