HD
Hermien D
1 reviews | Active since Nov 2020
23 Nov 2020, 07:51
Dorca Paints- amazing paint
Ek is baie tevrede met die diens wat ek ontvang het. Die verfkwaliteit was buitengewoon en ek het ook hulp ontvang met die keuse van die kleurpsint wat geskik is vir my huis. Ek sal beslis weer van Dorca Paints koop. I would give a high recommendation to this paint supplier especially to those based in the Amanzimtoti area, they also offer delivery which for me was a bonus
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)