I
Isabel

1 reviews | Active since Apr 2024

19 Aug 2026, 14:05

Danki se

Middag ek wil net graag vir Frikkie Jacobs baie dankie se vir die pad wat hy met ons stap hy was altyd bereid om te help en trug gekom sou ons iets wou weet Baie dankie

0
Replies (1)
Doodseker
Doodseker's reply19 Aug 2026, 14:10
Official
Hi, Isabel Baie dankie vir die 5-ster resensie en dat u Frikkie en die res van die span se harde werk raakgesien het. Ons sal beslis u terugvoer met hulle deel. Vriendelike groete, Die Doodseker Span.

Best regards,