LL
Lizette L
1 reviews | Active since May 2023
21 Nov 2026, 21:09
Beste diens ooit ontvang
Ek Pierre de lange wil graag vir Frikkie Jacobs en sy span bedank met hul hulp en flinke diens en bedagsaamheid gedurende ons moeilike tyd. Hul bystand en simpatie word opreg waardeer. Doodseker sal ek met alle tye aanbeveel. Hulle diens is tops.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)