1 reviews | Active since Apr 2011
Patetiese diens
Hoop julle kan my help. Ek het 2013 n Bmx3 2 liter kar gekoop by donford in stellenbosch. Die ene Trevor wat nogal n houding aan hom het. Ek het op daardie stadium in hartenbos gebly. So tussen 2013 en 2014 het ek by pick en pay my sleutels toegesluit in my kar. Ek bly toe iemand om my kar te kom oop maak maar toe besef ek ek het n spaar sleutels. So toe gaan haal ek die spaar sleutels. Tot my verbasing werk die sleutel nie en toe moet ek R800 bt om te oop te kry en daar het ek ook geld verloor asg BMW skuld. Ek bel tot die dame by donford TessA en sy se ek mag nie die battery vervang nie hulle n nuwe remote bestel wNt dit is nog onder motor plan. So gaan my kar invir diens in george en ek raporteer dit Kan nie onthou of ek papiere ingegee het nie.
Ek verhuis toe terug na Kaapstad en verskeie kere in motorplan vra ek vir donford hulle moet sleutels bestel. So ek stuur toe die papier werk deur. Na n tyd laat weet hulle my dat hulle soek oordpronklike papiere. Op daardie stadium le my en pa in hospital want hulle is die trust tee van die trust wasrin die kar gekoop is.
So verloop die tyd en ek vergeet van die spaar sleutels want die ander sleutel werk mos.
Toe so 3weke terug verloor ek die sleutel waarmee ej ry en toe gaan haal ek toe nou weer die spaar sleutels. Ek probeer die kar start masr f....... Ol gebeur. Ek bel goe vir donford en vra vir hulle moet net die dokumentasie kom haal dat die remote kan bestel word. Die middG stuur hulle vir my n quote om kar reg te maak en dje bedrag is R20 000. Ek val op my rug. Hoe de hel kan dit do baie wees. Die vrou wat my help se ek moet dit bt ek se nee hulle skuld my nog n remote. Ek besluit toe om my kar na iemand anders toe te vat. Die man vra my R7700 gee my nuwe remote en kar werk. Ek bel toe vir Trevor en na n lamg bakleier se hy gaan eers kyk. Due volgende dag kom hy terug en bied my R3500 vir hulle gemors wat ek voor betaal het wat bulle net hulle skouers op trek en se dis buite motorplan
As hulle dit reggemaak 2013 dan het ek nie die geld bt nie Ek soek al my geld terug. Hy kan daardie R3500 in sy gat in op druk vir al wat ek omgee. Hy moez uitlik daardie R800 uitroepfoou bt het want cie sleutels het nie gewerk nie.
