VL
Vivian L
1 reviews | Active since Aug 2015
14 Aug 2015, 15:00
BMW 320D Replacement Engin
Bmw 320D
Engin word vervang21/12/2012.
Voertuig is uit die 2 jaar waarborg en toe gaan boud op cam shaft sprocket los en die hele engin het skade!
Olie pomp skroewe word in die olie pan gevind? Somige Cam Cap bolts is los en gerek en beskadig...
Voertuig is herstel by n non approved dealer en nou trek BMW net skouers op.
Ek wil weet hoekom het die nut los gegaan met 19 000km na die engin oorgedoen is?
Swakste maar swakste diens wat ek nog beleef het! Wil nie verantwoordlikheid neem vir hul swak vakmanskap nie!
Sal nooit ooit weer BMW koop of aanbeveel nie! vir niemand nie!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)