CH
Chenique H

1 reviews | Active since Dec 2018

31 Dec 2018, 15:03

Uitserse swak diens!

Ek kry uiterse swak diens by hul. Ek het die 27ste Nov 2018 n pakkie by hul bestel. Volgens hul webtuiste se hul 7 tot 14 werksdae. Dit is vandag al die 31ste Desember en ekt nog geen terugvoerig van hul ontvang nie. As mens bel word jou oproep reject en kry jy n boodskap please text me. Dit ook al gedoen met my order nr en gevra oor my pakkie en steeds geen terugvoering nie. As mens iemand in die hande kry vat hul ok net jou order nr en se hul kom terug na jou toe en nog steeds niks gehoor nie. Ek sal hul regtig nie aanbeveel nie.

0
Replies (0)