CP
Ciska P

1 reviews | Active since Jan 2021

16 Mar 2021, 09:35

Doll me Up fashion

Op 16 Feb 2021 het ek online bestel by “Doll Me up Fashion”, en my betaling gedoen,n dag later email hulle my en se die item wat ek bestel het is out of stock,toe vra hul kan hulle vir my dieselfde item stuur sodra hy in stock weer is of in n ander kleur,toe se ek hkm stipulate hulle dit nie op hulle online site dat n item out of stock is voor jy “check out en proceed and paid”!En dat hul dan my order moet cancel en my refund!Toe email hul weer en se hul kan vir my die item nogsteeds bestel wanneer hy in stock is by hulle of dieselfde item maar in n ander kleur.Toe se ek nee ek soek daai spesifieke kleur en hy gaan dan nie betyds afgelewer word ni so hulle moet die order cancel en my refund vir die 2 de keer wat ek dit se,So toe vra hul my bank details om die refund te doen toe is dit kla vreemd vir my,want ander online companies soos bv takealot vra nie vir jou b ank details as jy n refund request nie hulle doen dit automaties.So op 19Feb is my order toe gekanselleer en dit is nou al vandag die 16de Maart 2021 wat ek al n maand wag vir my refund en nogsteeds nie gekry het nie.Ek het al met Lisa die baas van die company persoonlik gepraat en alles verduidelik,en nogsteed geen terugvoering nie behalwe elke keer net verskonings hulle is so onprofessioneel en mens wag vir dae voor mens n reply vanaf hulle kry en dan is dit net verkonings,Ek meen regtig hoe moeilik is dit net om n refund te doen!Dis my eerste keer wat ek by hulle bestel en dis die slegte indruk wat ek van hulle af kry,So ek weet nie eers of ek my geld gaan terug kry nie.Die wat by hulle wil bestel wat nog nooit het nie ,wees maar net versigtig julle!

0
Replies (0)