YL
Yolanda L

1 reviews | Active since Nov 2020

03 Nov 2020, 17:47

Rating

Het Dotsure vanmiddag genader vir n kwotasie vir my worshondjie en Bernadine Bense was so vriendelik en behulpsaam en het my alles so mooi verduidelik. Dit is wonderlik om met sulke tipe mense te werk..Piuk dien gelewer en ek is baie tervrede

0
Replies (0)