MS
Mercia S
1 reviews | Active since Mar 2022
10 Mar 2022, 12:39
Ek was opsoek na afvalstukke gekleurde egte leer
Ek was opsoek na afvalstukke gekleurde egte leer . En die persoon het met my ****ak gemaak en selfs vir my fotos gestuur van die verskillende groottes wat beskikbaar is toe ek vra hoeveel dit kos het sy vir my gesê ek betaal slegs vir die Courier dienste wat sleg R99 is. Was baie beindruk met die flinke vriendelike diens sal hulle defnetief aanbeveel. En sal hulle weer ****ak vir enige ander aankope 🥇
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)DMLeatherworx's replyOfficial
24 Mar 2022, 14:34Hallo Mercia, ons is baie bly dat ons vir jou kon gehelp het! Baie dankie vir die MOOI resensie, ons waardeer dit! En ons sien uit om jou weer te sien! - Kim :)
DMLeatherworx's reply24 Mar 2022, 14:34
Official
Hallo Mercia, ons is baie bly dat ons vir jou kon gehelp het! Baie dankie vir die MOOI resensie, ons waardeer dit! En ons sien uit om jou weer te sien! - Kim :)
