Mens kry nog goeie diens!!!

In 'n tyd waar goeie diens 'n luxury in Suid Afrika is, wil ek vir DL SURE, Anton Rautenbach en Ancomien Bosman baie dankie sê vir hulle goeie diens. Hulle is altyd bereid om te luister en ten alle tye voel jy as kliënt dat hulle omgee. Hulle kommunikeer bitter goed met mens en jy weet ten alle tye die vordering van jou eis of probleem.

Ek kan DL SURE aanbeveel vir enige iemand wat na 'n makelaar soek.

Frans Cloete

Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)