NO
Nando O
1 reviews | Active since Oct 2018
04 Mar 2023, 15:20
**** Distri Lig Rustenburg
Julian en sy baas by Distri Liq Rustenburg is n klomp *****s.
Hulle het 60% van wat jy per week bestel nie. Elke week dag in en uit.
Moet nooit met hul probeer besigheid doen nie.
Jy maak n reeling met hul dan dagvaar hul jou sommer.
Bly ver weg van Distri Lig af.
Gemors,*****,onbetroubaar,stuur verkeerde rekeninge.
Maar as jy n fout maak dagvaar hul jou.
BLY WEG. PASSOP
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)