1 reviews | Active since Oct 2016

12 Oct 2016, 07:45

swak diens

<p>Ek het gister twee boeke ontvang vanaf die Disney Boekklub dit is net ingegooi in my erf. Niks boks ens om die boeke te beskerm nie. Die boeke is vreeslik verniel agv daarvan. Nou moet ek dit terug stuur op my onkostes!!!!!!!!! Jammer ek gaan nie. Dit is nie my skuld dat julle onprofesioneel is nie.</p>

0
Replies (0)