1 reviews | Active since Nov 2018
Healthy gear cash back - false and uninformed advertising
@discovery julle valse advertensies in sportsman warehouse dat mens tot en met 25% af**** kan kry is misleidend tov van die totale prys wat betaal word! Dit gaan nie oor die persentasie af**** waaroor ek kwaad is nie maar oor die feit dat hulle ń limit op die totaal het! As daar twee lede op die mediese fonds is dan is die limit totaal waarop hul die af**** uitwerk net R4000 as daar 1 persoon op die mediese is dan is die limit R2000! So die cash back bordjie bv by die Garmen horlosies wat meer is as bv R4000 kry mens slegs die persentasie af**** op die limit en nie op die produk se groot totaal nie! So jy spaar glad nie so baie soos dit voorkom nie! Discovery adverteer misleidend en vals! Lei julle vers******s tog asb reg op sodat hulle die kopers kan inlig hieroor of verander julle advertensies!!
