AvdW
Annelize van der Walt
1 reviews | Active since Oct 2018
04 May 2021, 13:00
Uiters bekwame diens
<div>Wate plesier om met 'n span soos die te werk. Gisteroggend het my voertuig probleme gegee ek het my makelaar Johan Mocke ges***el. Hy het Discovery op my ****r gesit en binne minute het Willie Scholtz my ges***el hy het al my inligting afgeneem en die insleep gereel die diens was flik, vriendelik en profesioneel. Dankie aan Willie van Discovery en Johan julle is puik.</div>
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Discovery Insure's replyOfficial
04 May 2021, 13:10Good day Annelize
Dankie dat u die tyd geneem het om ons te laat weet wat u ervaring met ons was. Ons wil u ervaring voortdurend aangenaam maak. Ons is verheug om u kompliment te ontvang.
Regards
Discovery Insure

Discovery Insure's reply04 May 2021, 13:10
Official
Good day Annelize