cC
chris C

1 reviews | Active since Sept 2016

22 Jan 2018, 11:53

Tiger wheel and tyer inspection

Ek was saterdag die 20/01/2018 om 10h.45 by Tiger wheel and tyer Jeffreys bay vir my audi se inspeksie

Wat n ongeskukte man het my nie gehelp nie nee man sies as jy nie van jou werk hou nie kry n ander job

Ek het my voertuie daar gestop ek het na onvang toe gegaan en die dik man met swart hare het my genader en hy het nie gegroet nie ek het toe maar en hom gese en my kar hier en ek het 3 probleme op die Audi het discovery my gestuur dan wil ek 4 bande he en hy moet kyk na my box agter voor ek nog kom klaar maak se hy sy woorde ons doen nie die bande nie en ons doen nie die box nie hy sal net descovery se goed doen.Toe vra ek nou wat doen julle as jy my nie kan help nie hy het n boek in my hande gesit ek gese ek moet assles invul toe ek amper klaar is se hy ek moet net bo..Toe weet hy nie om my bonnet oom te maak nie toe toets hy my kar se baterry hoekom weet ek nie toe kom hy na my toe en se hy sal my nie kan help nie want daar is probleme op die bande.Toe het ek genoeg gehaad toe se ek vir hom ek het jou gevra vir bande en jy wil nie help nie..Dit het my gekos om na n ander bande plek te gaan vir hulp

Dis swak as mense na die plek verwys word en dis hoe varkig hulle optree

Dicscovery moet ontrek hier en asb mense daar is baie klagtes oor die diens

nou ry ek nog met my kar sonder die inspeksie

Discovery moet die mense van hulle panel af haal en my na ander plek verwys

0
Replies (1)
Discovery Insure
Discovery Insure's reply22 Jan 2018, 15:17
Official

Thank you for taking my call.

As discussed, we are currently investigating your concerns.

Feedback will be provided directly to you.

Regards

Preveshen
Discovery Insure