MV
Marina V

1 reviews | Active since May 2020

16 Sept 2021, 21:14

Swak na verkope diens.

Die 7ste Julie het my kar gaan staan. Ek het die coertuig na veiligheid laat sleep omdat die road assist langer as 2 ure sou neem om ons by te staan. Die operatuur Willie het my toe mee gedeel hulle sal my voertuig net 40km sleep omdat hy reeds veilig was so ek beskerm my kar om hom nie langs die gevaarlike pad te los nie en ons lewens om nie daar te staan nie. Ek is 130km van naaste dorp. Ek reel privaat insleep na Bloemfontein by Warenton is daar 'n ongeluk. Hul kry insleep van af Bloemfontein wat nog my skade vermeerder om my nuwe spaarband en battery te steel. Want omdat die kar nou in 'n ongeluk was kan hul hom enige ple sleep maak nie saak van km nie.

Dink mooi voor jul Discovery of hul ge****rakteerde insleep gebruik. Gretig om jou geld te vat maar moeilik om terug te gee.

0
Replies (1)
Discovery Insure
Discovery Insure's reply17 Sept 2021, 09:03
Official
Hi Marina,

Thank you for bringing your concern to our attention.

Please send us a private message with your policy or ID number so that we can refer this to the relevant department for assistance.

Regards,
Discovery Insure