Fvdp
Francois van der poll

1 reviews | Active since Sept 2015

04 Sept 2015, 15:50

Swak Dieslewering

Het my voertuig in gevat vir herstel werk na Trans letaba paneelkloppers in tzaneen. Na vele oproepe en epose moes ek my voertuig terug neem vir werk wat nie op standaard was nie. het my voertuig terug gekry en hy was nog steeds nie reg nie. Dis nou al amper drie maande later en baie oproepe en epose en my voertuig is nogsteeds nie reg soos dit moet wees nie. Wat meer moet mens doen of hoe moet mens maak. ek is regtig moedeloos.

0
Replies (1)
Discovery Insure
Discovery Insure's reply07 Sept 2015, 12:41
Official
Hello Polla32,

We're very sorry to hear about the troubles you're going through regarding the repair on your car.

We'll follow up with the repairer and get back to you.

Regards
Thabani