1 reviews | Active since Jul 2016

09 Jul 2016, 08:48

Slegte klient diens

<p>My vrou se foon is gesteel 05/07/2016 ons het als gedoen soos saak nommer,blacklist,etc. maar tot vanoggend 09/07/2016 sal hulle vir my se ummmm sorry wag nog vir kwotasies vir n nuwe foon rerig vat dit 5 dae om n kwotasie te kry vir n foon hoe lank gaan discovery insure dan vat met n voertuig claim 5 maande???? En dan het my makelaar n fout gemaak met model van foon ook nog...lol hy het hom op as n iPhone6 en nie die iPhone6s nie dit is +-R4000.00 verskil in waarde meer...En moet ook nie discovery insure se webside glo waar hulle se as jou claim nie binne 48 uur afgehandel is nie dat jy nie nodig het om die access te betaal nie nee sorprice jy gaan dit nogsteeds betaal.Discovery gaan my seker na hierdie review band by hulle..lol maar rerig ek het juis van my vorige insurance na julle(discovery) toe gegaan omrede almal so goed praat van julle maar dit lyk of ek n fout gemaak het. So as ek nou reg opsom wag jy +- 2(twee) weke om jou foon uitgesort te kry so ek hoop nie dat ek n voertuig moet claim vir iets nie miskien omrede die waarde hoer is sal dit dan seker 2(twee) jaar vat.</p>

0
Replies (1)
Discovery Insure
Discovery Insure's reply11 Jul 2016, 08:36
Official

Dear Christian

Thanks for raising your concerns with us.

The discrepancy in the phone model has played a part in delaying this claim. We are currently finalizing the validation and will be in touch.

Regards

Thabani

Best regards,