1 reviews | Active since May 2017
Slegte diens van Discovery Insure en weier om my in Afrikaans te help
<p>Claim No: ********** , Policy: ********** 304</p> <p> </p> <p>Ek was verlede Saterdag in 'n ligte motorongeluk betrokke en DI het my motor baie gou en effektief kom insleep. Ek sukkel egter sedert Maandag 15 Mei om 'n assersor uit te kry sodat die herstelwerk aan my motor kan begin. DI weier ook telkens om my in Afrikaans te bedien. As ek uiteindelik iemand kry om my te help, kom hulle net nie terug na my toe nie. Dit is nou Vrydag 19 Mei en ek steeds geen terugvoering nie. Ek het ook mooi aan hulle verduidelik dat ek sedert Donderdag 18 Mei nie meer telefonies beskikbaar is nie en slegs soms per internet beskikbaar is. Daar is aan my belowe dat daar Woensdag 17 Mei die assesor se bevindinge aan my beskikbaar gestel sou word. Ek het 'n huurmotor op die lughawe teruggegee (Kaapstad Internasionaal), en ek het gevra of ek DV Donderdag 25 weer 'n huurkar daar kan optel. Ook nog geen bevestiging ontvang nie. Ek kan nie so werk nie. As ek aan iemand iets belowe, dan kom ek na daardie persoon toe terug. Kan een persoon asseblief nou direk met my kommunikeer en vandag nog die nodige reëlings aan my bevestig.</p>
We apologize for the inconvenience, we have referred your concerns to the claims management team to assist promptly.
Regards,
Sakhe
Discovery Insure
We apologize for the inconvenience, we have referred your concerns to the claims management team to assist promptly.
Regards,
Sakhe
Discovery Insure
