JB
Juanitta B
1 reviews | Active since Oct 2015
24 Aug 2021, 09:22
Slegte Diens by Discovery Insure
Dis nou die t****e keer wat ek deur Discovery n eis wil plaas. My eerste eis vir my voertuig het byna 2 maande geneem. Nou wil ek n eis vir my yskas insit en dit NOU AL die 3de email wat ek aan Discovery Claims stuur en weereens kom NIEMAND terug na my toe nie. DIS uiters slegte diens. Ek moes my vleis weggooi en dit agv die feit dat Discovery NIE terugkom na my toe nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)