1 reviews | Active since Feb 2012
Pateties diens - Soek altyd 'n manier om nie te betaal
Des 2015 is 2 selfone my MICHEL HERBELIN horlosie en al ons ****ant uit die huis wat ons gehuur het gesteel. Die selfone en alles is in Herm**** gekanselleer die 16de Des. Terug van vakansie het ek die eis aangemeld en van toe af was dit net afdraande. Ek het al die nodige inligting at ek het aangestuur. Elke keer moes ek terug bel om te hoor wat gebeur. Dan sukkel ek om die inligting te bekom van die polisie en wie ookal in Herm****. Ek bly in Pta. Om 'n helse lang storie kort te maak. Op 'n geleentheid word ek toe mee gedeel dat my eposse nie beantwoord word nie, want Donavan kan net Engels verstaan en moet my eposse laat vertaal - ag please het hy nog nie gehoor van google translate as jy haastig is nie!!!!. Maar na meer as 4 maande se gewag en nadat ek gese het los die selfone want ons het opgegradeer word ek ingelig dat ek net R5000 per item mag eis met 'n max van 20% dit wil sê ek kan R1000 kry met 'n bybetaling van R750 dan kry ek R250. Freeeeeeking belaglik. Discovery het foto's van my horlosie en die waardasies (R8000 en vervangings waarde R13 000)en alles soos deur hulle verlang.. Needless to say ek het onmiddelik my versekering by hulle gekanselleer. Moet asb nie die selfde foute maak wat ek gemaak het nie. Gebruik betroubare versekering
Thank you for the time afforded.
Please accept our apologies for the inconvenience experienced.
Regards,
Sekgobola
Discovery Insure
Thank you for the time afforded.
Please accept our apologies for the inconvenience experienced.
Regards,
Sekgobola
Discovery Insure
