Ongelooflikste diens!
<p>Lanklaas hierdie tipe van kwaliteit diens van 'n persoon en/of Maatskappy ontvang! Baie dankie aan Natasja Badenhorst van Discovery Insure vir die vinnige, hulpvaardige en proffesionele diens gelewer om ons twee eise binne die bestek van 'n paar dae goedgekeur en uitbetaal te kry. Na ons nagmerrie ondervinding van inbrake twee dae na mekaar in Maart 2017, het Natasja se diens absoluut die frustrasie en irritasie verlig: elke keer vriendelik, behulpsaam en flink! Doen so voort, Discovery Insure is bevoorreg om iemand van jou kaliber in hul span te hê. Baie dankie ook aan die Spanleiers en almal betrokke.</p>
Thank you for taking the time to let us know about your experience with us.
We constantly want to make your experience pleasant at all times.
Natasja will be delighted to receive your compliment.
Regards,
Sakhe
Discovery Insure