cC
chris C

1 reviews | Active since Sept 2016

12 Dec 2019, 10:59

MIS BRUIK CAN MY POLIS

EK HET VOERTUIG EN HUIS INHOUD VESEKERING BY DESCOVERY..VIR DIENLASTE 2 JAAR..Ek het n Ford kuga n maamd terug gekoop en die Audi afgehaal en weer due kar op gesit..Nou wil ek eis vandag vir skade van die krag wat af en aan gaan net om te hoor dat ek is nie veseker nie..Hulle kan geen bewys gee dat ek gese het dit moet af ..Ek gee discovery 24 uur om dit reg te stel of ek gaan ombudsman to

0
Replies (0)