LA
Liezel A

1 reviews | Active since Feb 2012

16 Apr 2015, 10:36

Lig in die donker tonnel

Na dae se gesukkel om 'n rekenaar eis te registreer het ek uit moedeloosheid my navraag vir Antonette gestuur. Ek kry elke keer 'n standaard boodskap en niemand kan/wil of doen die moiete om terug te kom na my toe nie. SY werk eindlik met die motor eise en het al 'n vorige keer blots vinnig gehelp. Binne 'n half uur het sy die eis na die regte persoon getuur en het ek 'n eisnr gekry. Dankie vader vir 'n Afrikaans sprekende [erssoon wat nog wil werk.

0
Replies (1)
Discovery Insure
Discovery Insure's reply16 Apr 2015, 10:45
Official
Hello ruzela,

Thank you for the compliment.

We are so proud of Antonette and we will share your sentiments with her.


Regards,
Brian
Discovery Insure