1 reviews | Active since Feb 2016
Insure24 Roadside assist
Sondag 30 September het my motorfiets se agter rem gaan vasslaan. Ek het discovery gebel en Paul Weber het my so vinnig gehelp om n insleep diens te kry. Hiermee wil ek net graag vir Discovery en Paul baie baie dankie se vir julle vinnige en vriendelike diens. Dankie ook vir die oproep nadat ek al n hele ruk by die huis was om te hoor of alles reg is.
Weereens baie baie dankie vir die baie goeie diens
Julle is TOPS
Thank you for taking the time to let us know about your experience with us. We constantly want to make your experience pleasant at all times. Paul will be delighted to receive your compliment.
Regards
Discovery Insure