CB
Charlotte B

1 reviews | Active since Nov 2018

02 Nov 2018, 09:27

Goeie Vriendelike diens

Wat n vars briesie om met n vriendelike, hulpvaardige consultant te praat en nie net te voel soos n nommer nie. Dankie Monique Wiese vir jou hulp en waardevolle inligting. Gaan so voort

0
Replies (1)
Discovery Insure
Discovery Insure's reply02 Nov 2018, 12:19
Official

Gooie dag Charlotte

Baie dankie, om U gelukkig te hou is vir ons baie belangrik.

Monique sal baie gelukkig wees om dit te hoor.

vriendelike groete

Discovery Insure