aA
ans A
1 reviews | Active since Aug 2016
20 Aug 2021, 23:22
DISCOVERY OPPAS!!! HUL VAT GRAAG PREMIES MAAR BETAAL NIE GRAAG JOU SKADE!!
Swakste diens met Roadside Assistance. Fyn skrif op polis, oppas publiek, hul vat graag jou premie in maand dan is jou hand oop om te gee maar as hul eise moet betaal is die ASSESSOR KOMMISSIE baie goedkoper as hul klient se skade. Oppas Publiek
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)