Discovery Insure
Ons het in 2020 'n swembad eis geregistreer by Discovery Insure. Waar daar 'n assessor aangestel is om na die skade te kom kwoteer en deur te gee vir herstelwerk. Daar is herstelwerk gedoen maar nou in 2021 as gevolg van die "bedding" van die swembad en reën is ons verplig om weer 'n eis te registreer by Discovery Insure, MAAR NOU moet ons SELF sorg vir assessor om te kom en skade te kwoteer. Dis onaanvaarbaar, dis moes hoekom mens elke maand jou versekering betaal sodat hulle bystand kan bied.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)