MZ
Marco Z

1 reviews | Active since Jun 2023

05 Jun 2023, 11:53

Discovery car insurance

Sonder die benadeeling van my regte

Een ster ratingis nog te veel... Ek is uiters teleurgesteld hoe discovery my saak hanteer het. My voertuig is afgeskryf deur hoofsaaklik iemand anders se fout en ek word soos n krimineel laat voel. Discovery gaan uit hul pad uit om iets te vind om nie die eis te betaal nie, buiten dit is daar geen geregterlike bewyse dat die eis nie betaal kan word nie, als is gebasseer op aannames, en van die aanames is nog verdraai ook om Discovery se saak beter te laat klink, ja hulle lieg in hul ver****.... en met die aannames word die eis dan afgekeur....hoe kan mens verkeerd bewys word sonder n strafregterlike uitspraak of bewys? Ek het n DQ trekker in laat sit deur discovery, maar lyk my die is ook net daar om punte af te trek vir situasies wat mens baie keer nie kan vermy nie en daarvolgens word jy dan nou ge "judge" , maar as mens se lewe in gevaar was in n ongeluk dan werk die DQ nie en als wat hul vir jou se word net so aangepas dat dit hulle pas en bo op dit word jy dan nog verantwoordelik gehou as die DQ vermis raak tydens n ongeluk. Geld maak lyk my is hier die eerste doel, jy as verseekerde is maar net n nommer, jou lewe en einedom lyk my is nie regtig hier ter sprake nie. Ek is uiters teleurgesteld en sal hulle vir niemand aanbeveel nie, ek is so ontsteld dat ek dit sterk oorweeg om al my ander polisse by hulle te kanseleer, maar een ding is seeker, ek sal nooit ooit weer my voertuig by hulle verseeker nie!

0
Replies (0)