MG
Monique G

1 reviews | Active since Jun 2023

28 Jun 2023, 13:09

Complaint: Pathetic service !!!!!

Opstel allert ... Belaglikste *** diens Ek is beyond GATVOL met https://www.facebook.com/discoverysouthafrica ek was 3de Mei in 'n ongeluk ... die ou wat in my vasgery het se kar is baie erger af as myne maar ja ... 1. First Help towtrucks op ongelukstoneel ... baie nice baie vriendelik 2. Ek bel dadelik my broker en word op die ongeluks toneel deurgesit na Discovery Insure wat bevestig First Help sal my kar neem na Auction Nation Centurion 3. My bloedruk is moer hoog ek is hospitaal toe, in die ambulans vra ek nog gaan ek enige kostes he - nee Discovery medies dek alles 4. Fine gaan maar hospitaal toe ... SUPRISE jy moet R1400 Ongevalle fooi betaal (wat hulle ooknie direk vir my terugbetaal het nie maar wel in die mediese savings in - dit help my boggerol dis geld wat ek nie voor beplan het nie 5. Week na dit wil ek persoonlike items uit my kar gaan haal ... moet 'n release form kry wat Auction nation stuur ... maar raai wat my kar is nie eers by hulle nie ... 6. Toe is dit 'n soektog na waaaarrrr is die kar .. 7. FIRST HELP TOWING SERVICE het die bleddie kar SANDTON toe gesleep ... *** weet hoekom die ongeluk was in centurion Dis nou klaar 2 weke na die ongeluk 8. Toe sukkel ons om die assesering gedoen te kry ... eerste keer word sommer net sonder rede gecancel Eventually word dit gedoen 3 weke later ... 9. Fine kar is oppad Centurion toe na Auto Lounge 29 MEI is die kar ingebook eers ... 10. Toe is daar additionals wat goedgekeur moet word .. natuurlik vat Discovery hulle tyd MY KAR IS NOU NOG NIE KLAAR NIE MY HUURKAR MOET TERUGGAAN DISCOVERY WEIER OM DIT NOG TE EXTEND DIT IS DIE BELAGLIKSTE *** DIENS WAT EK NOG OOIT GEHAD HET en dit net óm 'n donnerse bumper te vervang!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

0
Replies (0)