pP
pretoria P

1 reviews | Active since Dec 2016

11 Oct 2018, 06:21

Wanneer kry en al my gesteelde geld terug?

Is daar iemand in die Discovery organisasie, hul makelaars ingesluit wat nie suinig is met die waarheid en kliente probeer bedrieg en besteel nie? My vorige navraag op Hellopeter het net 'n rekenaar gegenereerde 'Dear John' briefie ontlok, ja, in Engels ten spyte van my Afrikaanse navraag, rekenaars kan mos nie Afrikaans praat nie. Een premie is per EFT betaal en toe steel hulle nog vier met 'n debietorder, weet seker dat as hulle die bedrag wysig sal FNB dit nie terugstuur selfs as ek die betaling blok nie? Maar om drie premies wederegtelik te neem, dit is mos krimineel, is dit nie? Die saga om dit terug te kry en uit te vind wat pesies aand die hang is, liewe wereld, onmoontlik. Van bog dat van die geld gebruik is vir 'n polis wat lankal gestaak is tot belofte dat die volle, bykans R28 000 vandag terugbetaal sal word, kry ek vandag een premie plus 'n deel van 'n ander premie terug, geen staat wat wys he hulle daar uitkom nie en my makelaar, Impact Brokers aanvaar net blindelings die bog wat hy meegedeel wors, Discovery, dit laat veel te wense oor? Moet mens nou maar 'n diefstal of bedrogklag by die SAPS gaan aanmeld of verkies julle die Verbruikersraad of teh Raad op Mediese Skemas, laat weet net, ek is nou n=moeg vir die bog dat julle mense indoen en dan in sirkels laat hardloop.

0
Replies (3)
Discovery Health
Discovery Health's reply11 Oct 2018, 09:29
Official

Dear danie-joubert

We’ve noted your concerns and we’re investigating the matter. We’ll contact you with feedback as soon as possible.

Regards
Discovery Health Servicing Team

pP
pretoria P's update11 Oct 2018, 09:37
Reviewer Update
HAHA! Groot bog, julle neem nooit kennis van iets wat die klient pla nie, julle dink mos julle is verhewe bo enige vlakke van kritiek en regverdigheid!
Discovery Health
Discovery Health's reply15 Oct 2018, 12:03
Official

Dear danie-joubert

We have sent you email feedback regarding your concerns.

Kind regards
Discovery Health Servicing Team