1 reviews | Active since Jun 2013
Uiterse swak diens van Discovery Health
Goeie Dag. My vrou Mev. S.E. Venter het julle 'n epos gestuur in November maand. Al wat sy vra is dat iemand van Discovery haar net s***el raakende haar mediese fonds. Sy eht 'n paar vrae wat sy wil beantwoord he. Nou vandag stuur julle vir haar 'n epos wat staaf dat nie een van julle adviseers gekwalifiseerd is nie. Nou hoe verstaan 'n mens dit. Sy het ook nie deur 'n makelaar aansoek gedoen vir 'n mediesefonds nie. Sy eht julle direk ge****ak. Wil julle ooit nog werk en kliente diens? Wel as julle dit wil doen, dan beter julle julle sokkies optrek, want 'n besigheid maak nie so met sy kliente nie. As julle slap in die broek is om haar te s***el om haar vrae te kan beantwoord, dan kry julle die CEO van discovery om haar te s***el. Indien julle ook nie meer ons Afrikaans sprekende kliente wil he as kliente nie, se ook so, dan kry sy vir haar 'n ander mediese fonds. Regtig dit is elke keer se stories as daar onduidelikheid is op haar mediese fonds.
Ek verys dat julle haar binne 48 uur ****ak met iemand wat kennis het van julle produk asook iemand wat Afrikaans kan praat. In Suid Afrika is Afrikaans nogsteeds 'n amptelik taal. Indien julle nie haar navraag kan beantwoord of haar terug s***el binne 48 uur nie, sal ek genoodsaak wees om dit in al die groot koerante en op die media te publiseer sodat almal kan sien hoe onbevoeg julle is as dit kom by kliente diens.
Your concerns are important to us and we will be in touch soon with an answer to your comments.
Kind regards
Discovery Health Servicing Team
Your concerns are important to us and we will be in touch soon with an answer to your comments.
Kind regards
Discovery Health Servicing Team
