cC
chris C

1 reviews | Active since Sept 2016

26 Aug 2019, 12:30

Swak diens van die plek

Dis net belaglik dat ek 6 polise het en medies by Discovery en oor die R12000 n maand betaal..En as ek noet gaan vir n operasie hulle net sleg is om enege feedback te gee..Ek moes die laste 5 dea bel oor waas ek staa. En wat kort ek is 400km van die hospitaal en al wat daar gese word is wag dis k...k sleg diens .

0
Replies (1)
Discovery Health
Discovery Health's reply26 Aug 2019, 13:16
Official
 Dear chris coetzer 

We’ve noted your concerns and we’re investigating the matter. We’ll contact you with feedback as soon as possible. 

 Regards
 Discovery Health Servicing Team