Swa****
Ek is op Discovery Health se goedkoopste plan, aangesien ek 'n bitter klein inkomste het en die alleenbroodwinner vir my tienerseun is (sy pa is oorlede toe hy 2 jaar oud was). 'n Mens se inkomste word jaarliks geverifieer, d.m.v. 'n vorm wat jy moet invul en die stawende dokumente wat jy daarmee saam na Discovery stuur. Ek het reeds die vorm en nodige dokumente in November 2017 aan hulle ge'mail', maar ontvang toe skielik vandag die volgende SMS: " Discovery Health Medical Scheme: We did not receive your proof of income as required. Your contribution will therefore increase to the highest income band on 01 January 2018.", m.a.w. hulle gaan nou my paaiement verhoog na die hoogste pmt, vir die hoogste inkomste groep op die spesifieke plan!!!! Ek het nie daardie tipe geld nie!!!!Wat nou?!?!?!?!?!?
Dear liesl-lemmer
We’ve noted your concerns and we’re investigating the matter. We’ll contact you with feedback as soon as possible.
Regards
Discovery Health Servicing Team
Dear liesl-lemmer
We’ve noted your concerns and we’re investigating the matter. We’ll contact you with feedback as soon as possible.
Regards
Discovery Health Servicing Team
Dear liesl-lemmer
We have been in touch with you to answer your comments.
Regards
Discovery Health Servicing Team
Dear liesl-lemmer
We have been in touch with you to answer your comments.
Regards
Discovery Health Servicing Team
