1 reviews | Active since Oct 2017
STEL WERKERS AAN OM TE VOLDOEN AAN RAS KWOTAS
Disovery Medies stel werkers aan om te voldoen aan ras kwotas en maak nie altyd seker of almal kan lees en skryf nie. Sewe weke terug het ek aan Hellopeter geskryf en gekla oor die diens wat ek by Discovery ontvang asook die onbevoegde personeel. Ek was dadelik deur iemand ge***el en is ek meegedeel die persoon wat met hierdie aangeleentheid gewerk het was nuut by Discovery en het per abuis foutiewelik opgetree.
Sewe weke later sit ek weer met presies dieselfde probleem en word van my eise afgekeur. Dit wil voorkom of daar weer 'n nuwe werknemer met hierdie aangeleentheid gewerk het. Ek het Discovery ges***el en het die beampte wat met my gepraat het bevestig dat dit 'n fout was van Discovery se kant. Die foon het egter afgesny en kon ek nie weer dieselfde beampte kry om die aangeleentheid verder te bespreek nie. Hy het egter al my besonderhede gehad en het geen moeite gedoen om my terug te s***el nie. Dit vir die firma wat hulle adverteer as die nommer een medieseskema.
Dear caspieters
We’ve noted your concerns and we’re investigating the matter. We’ll contact you with feedback as soon as possible.
Regards
Discovery Health Servicing Team
Dear caspieters
We’ve noted your concerns and we’re investigating the matter. We’ll contact you with feedback as soon as possible.
Regards
Discovery Health Servicing Team
