wE
wayne E

1 reviews | Active since Jun 2019

07 Jan 2021, 19:14

Slegte diens

Ek het hulle die 23 Desember 2020 gemail. Die 24 Desember 2020 bel hulle my en praat oor my klagte. Die vrou se sy sal dit mail vir hulle en my laat weet. Ek het n 2de keer gemail maar geen terugvoering. Ons trek nou by die 7 Januarie 2021 en het nog niks van niemand gehoor nie. Hulle is baie gou om jou geld te neem maar om hulp die bied met n klagte bitterlik sleg. Ek het al 3 jaar terug aansoek gedoen vir die kaartjie want my kind moes by kom. Tot vandag toe nog niks nie

0
Replies (2)
Discovery Health
Discovery Health's reply08 Jan 2021, 08:22
Official
Dear wayne E

We’ve noted your concerns and we’re investigating the matter. We’ll contact you with feedback as soon as possible. 
   Regards Discovery Health Servicing Team
Discovery Health
Discovery Health's reply08 Jan 2021, 14:08
Official
Dear Wayne E

We have been in contact with you to answer your comments.
   Regards Discovery Health Servicing Team