RH
Rozanne H

1 reviews | Active since Jun 2016

16 Aug 2016, 05:34

PATETIESE DIENS

Het op die 25ste Julie aansoek gedoen vir mediese fonds by Discovery.

Eers kry hulle nie die aansoek nie en moet hom oor instuur. Jessica maak toe ****ak dat daar 'n plek is wat nie geteken is nie teken die vorm en stuur weer terug vir haar 1 week gaan vebry Jessica lees my eposse aan haar maar antwoord nooit terug nie.

Ek s***el Discovery om te hoor wat nou aan gaan met die aansoek toe weier die konsultant om tenige inligting mt my te deel en ek moet 'n 3rd party information vorm invul. Intussen ontvang ek 'n epos dat hulle 'n dokters ver**** benodig. Vrydag 5 Augustus is dit saam die 3rd party vorm na Jessica gemail. Jessica laat weet toe dat sy nie met 3rd party goed werk nie en ek dit na die regte afdeling moet email.

Maandag oggend stuur ek weer 'n epos aan Jessica om te hoor wat aangaan waarop sy antwoord die dokumente sal 48uur by die onderskrywers le!!

Gister 15-08-2016 s***el ek weer eens self Discovery weereens weier die konsultant om my te help oor hulle nie die 3rd party concent ontvang het wat ek reeds laas week na die regte departement soos Jessica versoek het gestuut het.

Na ek die dokumente weer na die konsultant moes stuur belowe sy dat ek voor die einde van die dag terugvoer sal ontvang 2016-08-15 laat gister middag stuur ek weer eens 'n epos wat dood eenvoudig gelees word maar glad nie geantwoord word nie.

Ek sukkel al 30 dae lank net om die aansoek afgehandel te kry dit is patetiese diens om die minste te se!

As dit so gaan met nuwe kliente wil ek nie eers weet hoe word die claims hanteer nie.

Indien ek nie vandag voor 12:00 enige terug voer ontvang nie sal ek die aansoek kanseler en gebruik maak vn 'n ander mediese fonds wat wel belangstel om jou te help!!!!!!!

0
Replies (2)
Discovery Health
Discovery Health's reply16 Aug 2016, 06:03
Official

Dear Rozanne93

Thank you for your comment. We’re investigating your query and we’ll contact you shortly.

Regards
Discovery Health Servicing Team

Discovery Health
Discovery Health's reply18 Aug 2016, 08:31
Official

Dear Rozanne93

We have contacted you with a resolution to your issues.

Please let us know if you have any questions.

Regards
Discovery Health Servicing Team